News Read Id 91 | Speel die EuroMillions Lotery | Kry EuroMillions Lotery Resultate

News Read Id 91 | Speel die EuroMillions lotery by PlayEuroMillions.com. Speel jou EuroMillions lotery wen nommers en kry Euro Millions lotery resultate.

PlayUKinternet - Ons verskaf veilige kaartjie aankope vir meer as 10 jaar

EX-MOCAMBIQUAN WIE NOU IN KANADA WOON, HET DIE LOTTO 5 KEER GEWEN!

Seguro Ndabene, ’n pa van drie kinders, wie in Airdrie, Alberta woon, het die loterye in 2004 begin wen toe hy $1 miljoen gewen het. Hy het toe $100,000 in die Super 7 lotto in 2006 gewen en dan ’n verdere $1.000.000. As dit nie genoeg was nie, wen hy $50,000 in 2008. In Januarie 2009 wen hy die groot een, $17 miljoen. Dit is dié laaste boerpot wen wat so baie histerie genereer en het gelei tot litigasie toe ‘n ander man beweer het dat hulle saam die kaartjie gekoop het.

Die ingewikkeld Lotto-verwant hof eising is laat vaal. Dié het nou dit makliker gemaak vir die Calgary man om sy $17.000.000 te eis - sy vyfde groot boerpot in vyf jaar.

Die Wes-Kanada Lotery Corp, doen gereeld ondersoek op wengeld (wat meer as $10,000) is, het Seguro Ndabene as die regmatige wenner aangekondig, maar toe kom die tweede man om dit ook te eis.

In ’n onderhoud met Mnr Antonin Koprnicky, het hy gesê dat Mnr Ndabene deel van ‘n sindikaat wat deur ’n lotto-kiosk in Airdrie georganiseer is.

Seguro Ndabene sê hy beplan om die Wes-Kanada Lotery Corp te dagvaar na sy groot lotto wins in Januarie - sy vyfde wins in vyf jaar - is nou vertraag in ‘n ondersoek. (CBC)

Die mededingende aansprake het so ingewikkeld geraak dat die lottery korporasie die saak oor na die Alberta Hof van Queen's Bench oorverplaas het.

Maar Koprnicky se prokureur het die hof in kennis gestel dat daar geen verdere uitdagings aan die boerpot is nie.

Seguro Ndabene

"Ons is nie verset teen Mnr Ndabene se eis om buite die hof te uittebetaal nie." sê Tyler Derksen.

Ndabene sal sy wins ontvang sodra die wettige papierwerk voltooi word.

"Ek voel dat ek in ag geneem was en my wens nagekom," sê Ndabene. Hy het ook gese dat hy geen stelsel om die Lotto te speel nie.

 

Mnr Ndabene het vier vorige boerpotte gewen nadat hy honderde lotto kaartjies élke week gekoop het.

  •     $1 miljoen in die Wes-6 / 49 in 2004.
  •     $100,000 in die Super 7 Ekstra van 'n kaartjie wat in Calgary in 2006 gekoop is.
  •     €1 miljoen en dan nog $50,000 in die Wes-6 / 49 in Airdrie, Alta., in 2008.


Mnr Ndabene het gesê dat hy beplan om die Wes-Kanada Lotery Corp te dagvaar omdat hulle hom nie sy wins óf die rente vir maande uitbetaal het nie.

“Dit het baie erg geraak, net omdat ek sewe keer gewen het. Ek het dit regmagtig gewen en kan nie die geld weier nie. Ek het die kaartjie gespeel. Hulle het die nommers adverteer en ek het vir die kaartjie betaal. Ek het die geld gewen en hulle het geweier om my dadelik uittebetaal.” het hy gesê.

Yves Blanchette, die eienaar van die Airdrie kiosk waar Ndabene wenkaartjie gekoop het, kan nie glo dat sy kliënt so gelukkig is nie.

"Jy weet, ek hou baie van hierdie man se hoefysters," het Blanchette gesê. "Dit sal goed wees vir my besigheid. Hulle gee jou 'n foto van die man wat gewen het, en as ek dié foto op my muur sit sal dit my inkomste verdubbel.”

Koprnicky, wie die wengeld ook geeis het, is Ndabene se swaer.

"My swaer het baie probleme en het dalk met dié probeer om homself te help.” het Blanchette gesê. "Hy het probeer en dan wakker geword en besef," Wat op aarde doen ek?"


Hierdie artikel is uit die CBC News, Kanada en ander bronne afkomstig.

Uitstaande geluk? 'n Super-stelsel? Of is daar ‘n slang in die gras? Vertel ons jou gedagtes hieronder deur kommentaar te lewer.



Comments(0)
 
U moet ingeteken wees om te kommenteer.

«Back to Current News
PLAYEUROMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 03 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYSUPERENA NEXT UPCOMING DRAW ON 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYSUPERENA CURRENT ESTIMATE FOR 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYSUPERENA WINNING NUMBERS FOR 09 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 07 SEP 2010 (TUESDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$23 000 000
PLAYOZLOTTO NEXT UPCOMING DRAW ON 14 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO CURRENT ESTIMATE FOR 14 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO WINNING NUMBERS FOR 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYUSAPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYUSAPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYUSAPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$43 100 000
PLAYOZPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 16 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 16 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 09 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYUKLOTTERY NEXT UPCOMING DRAW ON 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYUKLOTTERY CURRENT ESTIMATE FOR 11 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYUKLOTTERY WINNING NUMBERS FOR 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
Die volgende beraamde boerpot is £4 300 000

Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.

PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.

Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou