News Read Id 90 | Speel die EuroMillions lotery by PlayEuroMillions.com. Speel jou EuroMillions lotery wen nommers en kry Euro Millions lotery resultate.

Tot dusver is die Wêreld-Beker fantasties. Terwyl ons die artikel skryf, het 'n paar van die pre-toernooi gunsteling spanne alklaar hul sakke gepak en huistoe gegaan. Sommige met hul koppe hoog gehou en 'n paar met hul sterte tussen hul bene.
Sommige ondersteuners is hartseer dat hul spanne uit die toernooi is, maar (ten tyde van die skryf) is Spaans, Duits en Nederlands ondersteuners dalk die gelukkigste met hul spanne, wat nog in die kompetisie is, en met die hoop dat hulle spanne uitstekend in die finaal sal speel.
Een Suid-Afrikaanse ondersteuner, glimlag van oor tot oor, ten spyte van die gasheer-span se vroeë uitgang. Die ondersteuner is Johannesburger Sivaan Marie, wie se geluk hom ons Wêreldbeker-sokkertoernooi Kompetisie laat wen het. Dit beteken dat hy die finaal op 'n splinternuwe Sony 52 "LED-TV sal kyk, en met sy nuwe hardeskyf HDD opnemer die wedstryd kan opneem sodat hy dit weer en weer kan kyk. Ons hartlike gelukwense aan Sivaan en ons sê dankie vir almal wat deelgeneem het. Ons hoop dat jou deposito jou die wenkaartjie sal bring in een van die groot trekkings wat ons reg om die wêreld aanbied.
Besoek ons bladsye om oor ons opwindende kompetisies uit te vind (in die volgende paar dae sal daar ’n nuwe kompitisie aangebied word) en onthou om PlayHugeLottos.com te boekmerk waar jy soveel meer as net boerpotte kan wen.
Posted by David (8/07/2010)
Jislaaik! Dit sou lekker gewees het.
Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.
PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.
Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou