PlayUKinternet - Ons verskaf veilige kaartjie aankope vir meer as 10 jaar

Stap 1 » Registreer en teken in.

U kan enige tyd registreer, maar u kan nie inskrywing koop voordat u registrasie nie voltooi is nie. As u klaar geregistreer het, kan u inteken in die LEDE AREA (regterkant van die webblad en u e-pos adres en wagwoord in tik.

Stap 2 » Kies u nommers.

Kies u nommers op die SPEEL bladsy. Kliek net op die nommers wat u wil kies. Om een van u verkiesings uit te wis, kliek weer op die nommer. U kan ook die VINNIGE SPEL opsie gebruik. Om weer te begin, kliek net op die VERWYDER NOMMERS knoppie.

Stap 3 » Kies die datum van die trekking waarin u wil speel.

U kan die datum and die aantal trekkings kies wat u wil speel. Dit is aan die linkerkant van die nommers.Inskrywings moet voor die afsnytyd vir elke lottery (gewoonlik 2 ure voor die tyd van die trekking) voltooi word. Onthou: Dit is u verantwoordelikheid om u inskrywings betyds te voltooi.

Stap 4 » Voltooi u nommer verkiesing.

Indien u klaar u nommers gekies het, kliek net op die SPEEL NOMMERS knoppie. U nommers sal onder op die bladsy verskyn. Indien u meet inskrywings wil speel, kan u dit op dieselfde blok doen (elke volledige inskrywing word gestoor).Nadat u u nommers gekies het, kan u die GAAN VOORT knoppie druk.

Stap 5 » Konfirmasie en betaling.

Nadat u die GAAN VOORT knoppie gedruk het, sal u gevra word om u inskrywings en betalings metodes te bevestig. Om die transaksie te voltooi, kliek VOLTOOI AANKOPE. U aankope sal nou geproseseer word en u sal u konfirmasie d.m.v. e-pos ontvang.

Stap 6 » Wat gebeur as ek wen?

Na elke trekking sal u 'n resultate e-pos ontvang en u wen geld sal in u rekening verskyn. U kan daarna kies wat u met u wen geld wil doen.

PLAYEUROMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 06 AUG 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 06 AUG 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 30 JUL 2010 (FRIDAY)
PLAYSUPERENA NEXT UPCOMING DRAW ON 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYSUPERENA CURRENT ESTIMATE FOR 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYSUPERENA WINNING NUMBERS FOR 29 JUL 2010 (THURSDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 03 AUG 2010 (TUESDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 30 JUL 2010 (FRIDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 27 JUL 2010 (TUESDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$21 000 000
PLAYOZLOTTO NEXT UPCOMING DRAW ON 03 AUG 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO CURRENT ESTIMATE FOR 03 AUG 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO WINNING NUMBERS FOR 27 JUL 2010 (TUESDAY)
PLAYUSAPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYUSAPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYUSAPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 28 JUL 2010 (WEDNESDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$45 400 000
PLAYUKLOTTERY NEXT UPCOMING DRAW ON 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYUKLOTTERY CURRENT ESTIMATE FOR 31 JUL 2010 (SATURDAY)
PLAYUKLOTTERY WINNING NUMBERS FOR 28 JUL 2010 (WEDNESDAY)
Die volgende beraamde boerpot is £7 000 000
PLAYOZPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 05 AUG 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 05 AUG 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 29 JUL 2010 (THURSDAY)

Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.

PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.

Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou