
Karma is die rede waarom ons dink dit 'n goeie idee is om die nuus met jou vriende moet deel! Tot en met 15 Augustus 2010, staan jy 'n kans om 2 iPads te wen. Al wat jy hoef te doen is vir jou vriende wys waar hulle Miljoene Euros kan wen.
Seguro Ndabene, ’n pa van drie kinders, wie in Airdrie, Alberta woon, het die loterye in 2004 begin wen toe hy $1 miljoen gewen het. Hy het toe $100,000 in die Super 7 lotto in 2006 gewen en dan ’n verdere $1.000.000. As dit nie genoeg was nie, wen hy $50,000 in 2008. In Januarie 2009 wen hy die groot een, $17 miljoen. Dit is dié laaste boerpot wen wat so baie histerie genereer en het gelei tot litigasie toe ‘n ander man beweer het dat hulle saam die kaartjie gekoop het.
Tot dusver is die Wêreld-Beker fantasties. Terwyl ons die artikel skryf, het 'n paar van die pre-toernooi gunsteling spanne alklaar hul sakke gepak en huistoe gegaan. Sommige met hul koppe hoog gehou en 'n paar met hul sterte tussen hul bene.
Vir meer as 'n dekade voorsien PlayHugeLottos.com u met ’n gerieflike en veilige lotery kaartjie aankope. Ons streef om u die wêreld se mees opwindendste loterye aan jou te bring, en met die gedagte, stel ons twee nuwe en opwindende loterye wat in Australië plaasvind, aan u bekend. Al ons geregistreerde kliënte kry ’n gratis koepon in hul rekening vir 'n gratis inskrywing in albie die trekkings.
Daar is 'n nuwe EuroMillions televisie advertensie wat op die oomblik uitgesaai word. Aanvanklik lyk dit of ’n span soldate op ’n taktiese manier 'n militêre teiken wil uitwis. Maar dit is eintlik ’n paar goeie vriende en Lotery wenners wat lekker speel. Vertel ons hoe jy jou vriende sal beloon en jy kan 'n maand se PlayHugeLottos.com inskrywings wen. Die inskrywings bondel bestaan uit een inskrywing per trekking vir dertig dae:
Nigel Page en Justine Laycock is nou af van die bo-wenners lys vir die EuroMillions, na ‘n enkel kaartjie houer die Sondag voorgekom het, om die £ 84.400.000 prys te eis.
11 Mei 2010 in Londen. So ver is dit nie op sy rekord punt nie, maar die enorme lottery wat deur die pan-Europese lottery owehede van (Frankryk, die Vernigde Koninkryk en Spanje) wys defintief in die regte rigting met die Vrydag se beraamde 99.000.000 € boerpot!.
Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.
PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.
Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou